Hannibal | |
---|---|
Standbeeld van Hannibal. | |
Bynaam(e) | Barka (Weerlig) |
Geboortedatum | 247 v.C. |
Geboorteplek | Kartago |
Sterfdatum | 183/182/181 v.C. |
Sterfplek | Libissa, Bitinië |
Lojaliteit | Kartago |
Poste beklee | Kartaagse weermag tydens die Tweede Puniese Oorlog |
Veldslae/oorloë | Beleg van Saguntum Slag van Ticino Slag van die Trebbia Slag van Trasimeno Slag van Cannae Slag van Zama |
Familie | Hamilkar Barka Hasdrubal Barka Magon |
Hannibal (247 v.C. – 183/182/181 v.C.) was 'n Kartaagse generaal en politikus. In 216 v.C. vernietig Hannibal 'n weermag van die Romeine by die Slag van Cannae.